West Rand Window Newspaper - LATEST NEWS

West Rand Pawn John Kukard

Al die persoonlikhede en menslike dinge wat plaasgevind het in West Rand Pawn wat geleë was in Krugersdorp-Wes moes net gedeel word met al ons mense. Die goudmyne in die omgewing het gesorg vir ekonomiese vooruitgang. Winkels, kafees, ingenieurswerke van alle beroepe het werk verskaf aan talle mense. By West Rand Pawn kon ‘n mens ook kerse, sigarette, meel, klere, gereedskap, paraffien, fietse, asook onderdele vir fietse, en Lennon se medisyne koop. Natuurlik kon jy in slegte tye iets verpand vir geld teen twintig persent rente per maand. ‘’Ietsie gaan afsit’’ soos my seun, Wernher, sê! Mense kan ook die...

BEST WISHES

Ernest Visser 11 November 2018 Happy Birthday From Bianca, Yayen and the kids.   Riaan Els 20 November 2018 Happy birthday Hope you have a wonderful day! Belinda, Wynand and friends

BOERERATE

1. Koeksoda – Gooi ’n teelepel koeksoda in lou-warm water jy sooibrand het. 2. Engelse sout- Neem ’n teelepel engelse sout indien u maag ongesteld is of indien u hardlywig is. Dit werk ook om ’n mespunt engels elke oggend te neem, dit is baie goed vir u vel. 3. Kaneel – Neem ’n teelepel kaneel en maak ‘n koppie tee daarvan dit help vir hoofpyn. 4. Tiemie – Maak ’n koppie tee van Tiemie, dit help vir hoes. 5. Suurlemoen – Maak ’n koppie tee van vars suurlemoen en kookwater. Laat dit goed intrek. Dit help vir seer keel....